Kleingroep Delfgauw

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Kleingroep Delfgauw

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Bybelstudiegroep in Delfgauw, in die hart van die Randstad!

Is jy op soek na ’n Afrikaanse Bybelstudie of Christelike kleingroep in die Randstad? By ons kan jy saam met ander in God se Woord groei, nuwe vriendskappe bou en deel word van ’n warm geloofsgemeenskap. Hier is plek vir jou – net soos jy is.

“Laat ons na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.”
— Hebreërs 10:24 (Afr 83)

Kom ontdek saam met ons die hoop, liefde en genade van God. Of jy nou in Delfgauw, Delft, Pijnacker, Nootdorp, Den Haag, Rotterdam of elders in die Randstad woon – jy is van harte welkom!

KOM SOOS JY IS

Elke erediens is 'n ontmoeting met God, met mekaar, en met jou taal.

Ons verwelkom jou graag!

Deel my storie

Het jy jou pad na ons kerk gevind en hier 'n nuwe tuiste of familie ontdek? Deel jou storie met ons, ons hoor graag