Kerk in Afrikaans - Eindhoven omgewing

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Eredienste Eindhoven

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Volgende Eredienste

Datum:
25 Oktober 2026
29 November 2026
13 Desember 2026
Tyd:
10:30 
10:30
10:30 

WAAR ONS BYMEKAAR, KOM

Kom kuier in Eindhoven, waar is ons geleë?

Ons kerk is ’n plek van verwelkoming, geloof en gemeenskap. Ons sien uit daarna om jou te ontmoet!

ONS ADRES

Ligt 157  5503 CA Veldhoven

EREDIENST TYD

Een Sondag per maand

Vanaf 10:30

KOM SOOS JY IS

Elke erediens is 'n ontmoeting met God, met mekaar, en met jou taal.

Ons verwelkom jou graag!

Deel my storie

Het jy jou pad na ons kerk gevind en hier 'n nuwe tuiste of familie ontdek? Deel jou storie met ons, ons hoor graag