Kerk in Afrikaans - Jou mense is hier.

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Finansies

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Ons het nie 'n kollektebord nie.
Ons het mense soos jy.

Kerk in Afrikaans het geen kerkgebou nie, geen betaalde personeel nie, en geen eksterne befondsing nie. Ons bestaan omdat mense wat omgee, kies om by te dra — met hul tyd, talente en middele.

Jou bydrae dek praktiese kostes soos die saal, toerusting, aanbiddingsmateriaal en sosiale geleenthede sodat ons eredienste altyd gratis bly vir elkeen wat wil kom.

Bankbesonderhede

Maak 'n direkte oorbetaling

Die maklikste manier om by te dra is via 'n direkte bank oorbetaling. Gebruik die besonderhede hieronder. Voeg "Bydrae" as verwysing in.

Bydraes is vrywillig. Ons stuur 'n bevestiging per e-pos as jy jou e-pos adres by die oorbetaling insluit.

IBAN: NL09 ABNA 0133 5748 30
SWIFT: ABNANL2AXXX

KOM SOOS JY IS

Elke erediens is 'n ontmoeting met God, met mekaar, en met jou taal.

Ons verwelkom jou graag!

Deel my storie

Het jy jou pad na ons kerk gevind en hier 'n nuwe tuiste of familie ontdek? Deel jou storie met ons, ons hoor graag