Kleingroep Eindhoven
Afrikaanse gemeente in Nederland
Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.
Kleingroep Eindhoven
Afrikaanse gemeente in Nederland
Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.
Is jy op soek na ’n Afrikaanse Bybelstudie of Christelike kleingroep in Eindhoven? By ons kan jy saam met ander in God se Woord groei, betekenisvolle vriendskappe bou en deel word van ’n warm geloofsfamilie. Hier is plek vir jou – net soos jy is.
“Laat ons na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.” — Hebreërs 10:24 (Afr 83)
Kom ontdek saam met ons die hoop, liefde en genade van God. Of jy nou in Eindhoven, Veldhoven, Best, Geldrop, Nuenen, Helmond of elders in Noord-Brabant woon – jy is van harte welkom!
KOM SOOS JY IS
Elke erediens is 'n ontmoeting met God, met mekaar, en met jou taal.
Ons verwelkom jou graag!
Deel my storie
Het jy jou pad na ons kerk gevind en hier 'n nuwe tuiste of familie ontdek? Deel jou storie met ons, ons hoor graag
