Gesels met ons span.

Geen vraag is te klein nie. Of jy wil weet wanneer ons volgende erediens is, of jy wil net 'n bietjie meer weet — ons antwoord graag.

Kontak

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskappe wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Raak betrokke

Skryf hier in om deel te word van ‘n kleingroep of ons bedieningspanne en help om ons dienste en sosiale geleenthede moontlik te maak.

Neem kontak op met ons kerkinafrikaans@gmail.com

Neem kontak op met ons kerkinafrikaans@gmail.com

KOM SOOS JY IS

Elke erediens is 'n ontmoeting met God, met mekaar, en met jou taal.

Ons verwelkom jou graag!

Deel my storie

Het jy jou pad na ons kerk gevind en hier 'n nuwe tuiste of familie ontdek? Deel jou storie met ons, ons hoor graag