Eredienste
Afrikaanse gemeente in Nederland
Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskap wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.
Volgende Erediens
12 Julie
23 Augustus
30 Augustus
23 Augustus
30 Augustus
Tyd: 14:30
14:30
14:30
10:30
Delfgauw
Delfgauw
Veldhoven
Veldhoven
EREDIENSTE GEMIS
- Klik op die skakel (link). Dit sal u na Kerkomroep.nl neem.
- Blaai (scroll) af totdat u die verskillende eredienste sien.
- Kyk na die datum waarop die Kerk in Afrikaans-erediens plaasgevind het.
- Kyk daarna na die tyd van die erediens. Dit is gewoonlik rondom 14:00 of 15:00.
- Die erediens wat by hierdie datum en tyd pas, is die Kerk in Afrikaans-erediens.
Besoek ons gerus
Jy hoef nie 'n vreemdeling te bly nie.
Kom sit by ons tafel. Bring jou hart, bring jou vrae, bring jou koffiekoppie. Ons verwag jou by ons volgende erediens.
