Kerk in Afrikaans - Jou mense is hier.

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskap wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Mannedag

Afrikaanse gemeente in Nederland

Aanbid in jou moedertaal, bou vriendskap wat bly, en vind jou tuiste — reg hier in Nederland. Welkom by Kerk in Afrikaans, naby Delft en Eindhoven.

Ons gemeenskap in beelde

Foto's van ons byeenkomste

Sien hoe ons saam kom, aanbid en gesellig verkeer. Dit is nie net 'n kerk nie dit is 'n familie.

KOM SOOS JY IS

Elke erediens is 'n ontmoeting met God, met mekaar, en met jou taal.

Ons verwelkom jou graag!

Deel my storie

Het jy jou pad na ons kerk gevind en hier 'n nuwe tuiste of familie ontdek? Deel jou storie met ons, ons hoor graag